Tag Archive: school

Dec 18

Jeffreysbaai Skool Tuisskool

  Jeffreysbaai Opvoedkundige Sentrum is n Remedierende Onderrig Sentrum vir Gr R tot Gr 4.  Daar sal slegs 15 leerders wees. Ons gaan werk met n tuisskool kurrikulum wat op die Nasiolale Kurrikulum gebaseer is maar wat leerders toelaat om teen hul eie pas te werk. Die sentrum sal Maandag tot Vrydag van 08:00 tot …

Continue reading »