«

»

Dec 18

Jeffreysbaai Skool Tuisskool

Education Centre

 

Jeffreysbaai Opvoedkundige Sentrum is n Remedierende Onderrig Sentrum vir Gr R tot Gr 4.  Daar sal slegs 15 leerders wees. Ons gaan werk met n tuisskool kurrikulum wat op die Nasiolale Kurrikulum gebaseer is maar wat leerders toelaat om teen hul eie pas te werk.

Die sentrum sal Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 13:00 oop wees en daar sal ook ekstra klasse en Nasorg wees.

 

Dinsdae en Donderdae gaan die Mossieklub Speelskool ook oop wees van 08:00 tot 12:00. Hierdie is n speelgroepie vir mammas en kinders van 1 tot 5 jaar oud.

 

Adres: Jeffreys Bay Bible Church

Kontak: Karlien Bekker 0839903864

Did you like this? Share it: