Monthly Archive: April 2011

Apr 08

Jeffreysbaai vir die gesin

Sake in Jeffreysbaai Jeffreysbaai is ‘n kusdorp ongeveer 80 km vanaf Port Elizabeth. Die laaste vyf jaar is gekenmerk deur ontwikkeling en invloei van mense. Nuwe ontwikkelinge het opgeskiet asof dit die laaste geleentheid was om ooit te ontwikkel en dalk was dit… Die skielike resessie wat oor die wereld gekom het soos ’n dief …

Continue reading »